2 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
3 % Hyphenation file for Afrikaans
4 % Copyright (C) 2005 Friedel Wolff
6 % This library is free software; you can redistribute it and/or
7 % modify it under the terms of the GNU Lesser General Public
8 % License as published by the Free Software Foundation; either
9 % version 2.1 of the License, or (at your option) any later version.
11 % This library is distributed in the hope that it will be useful,
12 % but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of
13 % MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU
14 % Lesser General Public License for more details.
16 % You should have received a copy of the GNU Lesser General Public
17 % License along with this library; if not, write to the Free Software
18 % Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307 USA
20 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
22 % Woordafkapping in Afrikaans
24 % Kopiereg Friedel Wolff (2005), lisensie: LGPL
26 % Geen waarborg van enige aard nie.
28 % Weergawe vir altlinuxHyph
29 % Gebasseer op die WAT, HAT, en reëls van die AWS en
30 % "40 000 woorde" deur GC Bresler
38 % 1. Algemene voorvoegsels
39 % 1. Algemene agtervoegsels
40 % 2. Verkleiningsvorme
41 % 3. Alle herhalings van konsonante langs mekaar (gg, kk, ens.)
44 % 6. Konsonantkombinasies met b-z (vokale uitgesluit, hoofsaaklik geslote
46 % 7. Vokaalkombinasies, diftonge, ens.
48 % 9. Geslote lettergrepe
51 % 11. Kombinasies met "ig"
52 % 12. Kombinasies met "ing"
53 % 13. Trappe van vergelyking verbuigings
54 % 14. Grootskaalse konsonantopeenhoping
55 % 15. Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke
57 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
60 % Dit is belangrik dat daar nie te min karakters van 'n woord alleen op 'n reël
61 % toegelaat word nie. Die verstekwaardes van 3 is waarskynlik goed genoeg dat
62 % daar nie foute sal wees nie. Kleiner waardes is riskant, en is moontlik ook
63 % sleg uit 'n oogpunt van leesbaarheid. Twee karakters behoort egter nie veel
64 % probleme te gee nie. Op enkele plekke is daar selfs reëls vir die afkap na
65 % die eerste letter van 'n woord. In Afrikaans sal dít waarskynlik nie lekker
68 % Hier is moontlik heelwat foute. Die volgende gee veral probleme:
69 % * samestellings, en veral samestellings met verbindings-s. Hierdie is 'n
70 % groot probleem aangesien woordgrense juis die ideale plek is om af te kap.
71 % Die afkap rondom woordgrense by samestellings kan lees bemoeilik.
73 % * vreemde name en plekke
74 % * klanke wat soms een klank is en soms nie, soos sj, gh, tj
75 % * verkleiningsvorme, wat in elkgeval maar "bie-tjie" vreemd is
76 % * deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor hulle, moet die
77 % deelteken verval - nie moontlik nie. Die nuwe AWS maak wel voorsiening vir
78 % die behoud van die deelteken, maar ideaalgesproke moet ons dit kan
79 % verwyder, veral in gevalle waar die deelteken slegs vir leesbaarheid
81 % * oop lettergrepe, veral aangesien woorde wat op geslote lettergrepe eindig
82 % saamgevoeg kan word met woorde wat op vokale begin
83 % * sekere breuke, alhowel hulle korrek is, bemoeilik lees.
85 % * die interaksie van reëls op mekaar is moeilik om mee tret te hou.
87 % Plekke waar daar iets staan soos "200 gevalle" is 'n rowwe aanduiding van die
88 % aantal gevalle in die woordelys waar 'n sekere reël voorkom. Neem dit met 'n
89 % knippie sout, aangesien die interaksie van verskillende reëls meestal nie in
90 % ag geneem is nie (maar soms wel). Die woordelys is ook 'n bewegende teiken.
95 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
96 % Algemene voorvoegsels en dergelike dinge
97 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
99 %GC Bresler se afkappingswoordeboek gee Af-ri-ka, maar A-fri-kaans.
100 %Weens die ooglopende inkonsekwentheid, ignoreer ek dit voorlopig.
101 %Dit sal waarskynlik in elkgeval lees bemoeilik met óf A- óf Af- alleen aan
102 % die einde van 'n reël.
128 %sien ook e2s3te. onder. (Vir woorde soos beste, neste, ens)
157 %sien persoon by vaste vorme
167 %klomp gevalle wat heel deurmekaar is: vergelyk bv. verebed vs. veredel
168 %verder kan ons ook nie ná vere breek nie, omdat vere-del lees baie bemoeilik,
169 %al is dit 'n geldige sillabegrens
171 %sien ook ere by oop lettergrepe
176 %hanteer 'n paar belangrike gevalle:
177 %verenig, vereniging, ens:
178 %eintlik kan ons ve2r3e3ni gebruik, maar wil nie vere-niging hê nie.
186 %vereuropees (vereu breek noodwendig na die r anders was koppelteken nodig)
188 %-vere werk wel (bv. hoendervere):
191 %sien ook rf elders vir verf
193 %eri werk selde as ver-...
195 %wel 'n paar uitsonderings
244 % .ont gevolg deur [aeiouy] is moeilik. Ons los dit vir eers
281 %^onnodig weens streek by vaste vorme
301 %sien kontant, kontinent, kontrak, kontak, kontrole, kontras, kontoer, kontrei by vaste vorme
306 %TODO: eerste 1 onnodig?
344 %TODO: kyk met meer samelstellings later
372 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
373 % Algemene agtervoegsels en dergelike dinge
374 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
400 %TODO: dalk ooroptimisties
437 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
439 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
440 %Gewone vorme met -tjie is in party gevalle selfs vir 'n mens onmoontlik sonder
441 %konteks, byvoorbeeld houtjie.
443 %Sien ook n1ki by verbindings met n
444 %Sien ook d1j by verbindings met d
461 %probleem: elektrisiëntjie, optisiëntjie
517 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
518 % Alle herhalings van konsonante langs mekaar
519 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
523 %eisteddfod en verbindings daarmee:
537 %bietjie uitsonderings met Engelse plekname
564 %TODO:watt en verbindings
569 %jazz en verbindings daarmee
572 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
573 % Deeltekens dui begin van lettergreep aan
574 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
575 % Deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor 'n deelteken, moet die
576 % deelteken verval - nie moontlik sover ek weet nie.
583 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
584 % Kappies gewoonlik aan einde van (oop) lettergreep
585 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
596 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
597 %Konsonantkombinasies met -= b =-
598 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
622 %probleme met enkele samestellings
631 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
632 %Konsonantkombinasies met -= c =-
633 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
653 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
654 %Konsonantkombinasies met -= d =-
655 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
660 %plekname soos Allanridge
665 %enkele belangrike eiename gee probleme
674 %ds gevolg deur [aeiou] is moeilik weens verbindings-s
675 %verbindings met s (sien onder) gaan vir 'n klompie sorg
702 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
703 %Konsonantkombinasies met -= f =-
704 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
712 %fl lyk problematies met woorde soos flerk, flos
717 %f1r sal moontlik probleme gee met woorde soos front, frekwensie, fragment, ens
721 %probleem: kry nie halfrokkie nie
728 %Dalk probleem met verbindings met ^sf
737 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
738 %Konsonantkombinasies met -= g =-
739 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
751 %voor h word byna altyd gebreek. Heelwat probleme, maar soveel voordele as ons
756 %'n hele paar probleme met samestellings met .gh-woorde. Hanteer 'n paar:
757 % ghitaar, ghetto, gholf, ghries, ghwano, ghwar (apart hier t.w.v.
768 %dagha: (nie dagga nie, bouklei)
771 %Sou miskien voor ghie kon breek, maar gevolge vir samestellings?
782 %probleem: gegnostiseer
792 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
793 %Konsonantkombinasies met -= h =-
794 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
797 %gh word by g hanteer
799 %whisky word by w hanteer
801 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
802 %Konsonantkombinasies met -= j =-
803 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
804 %sien verkleiningsvorme en kombinasies met t
806 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
807 %Konsonantkombinasies met -= k =-
808 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
858 %probleem: stiklug? lyklug?
866 %sien ook eksamen by vaste vorme
868 %ksi: 980 gevalle. riskant, weens verbindings-s
886 %probleem: volksowerstes
889 %kyk na t se moontlikhede?
906 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
907 %Konsonantkombinasies met -= l =-
908 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
932 %sien geld by vaste vorme t.w.v. geldeenheid
969 %l1k[aeiou] kan probleme skep met samestellings, maar is dalk meer werd as wat dit probleme sal skep.
987 %TODO: sit film by vaste vorme
988 %film, dwelm, palm, kalm, skelm, helm, walm, weergalm, salm kan dalk probleme
997 %probleem: eerstehulpeksamen
1024 %probleem met alt...
1025 %TODO:kyk na t se moontlikhede soos by kt
1039 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1040 %Konsonantkombinasies met -= m =-
1041 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1091 %m1y behoort te werk - daar is min samestellings waarvan die tweede
1092 %deel op y sal begin.
1093 %m1z vir leenwoorde uit Zoeloe?
1096 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1097 %Konsonantkombinasies met -= n =-
1098 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1100 %Moontlik probleme met leenwoorde
1112 %probleem: bando... brando... lando...
1133 %probleem: ...d-rank, landras
1139 %probleem: aandrentel
1143 %TODO: ndro - bietjie moeilik
1183 %sien belasting, ketting, rigting, vesting by vaste vorme
1201 %TODO: dalk te spesifiek:
1223 %ns is moeilik weens verbindings met woorde wat op ns eindig (wins, mens,
1224 %diens, kuns, ens :-)
1229 %probleme: TODO: dansakademie, eenkansassessering, kunsaspirasies, mensaap
1234 %probleem: lewenseise
1243 %probleem: sampioensop
1248 %n1t kan problematies wees met verbindings met kant, punt, plant, bont, ens.
1266 %probleem: eentoppig, plantolie
1282 %probleem:enkeles werk nie
1287 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1288 %Konsonantkombinasies met -= p =-
1289 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1295 %p1h gee probleme met vreemde name soos Alphenpark, Boiphatong en Gopher
1305 %probleem: beplande ens. vs kaapland
1308 %probleem suiplap, suiplam, kaplat, koplamp
1316 %pterodaktiel, ptomaïen
1321 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1322 %Konsonantkombinasies met -= r =-
1323 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1326 %r1d lyk goed, maar verbindings met aard- an andere sal probleme gee
1327 %ignoreer eers party gevalle wat voorafgegaan word met aa of oo
1342 %erf, kerf, verf, werf, nerf, amorf, durf, turf
1377 %sluit 'n paar korrektes uit, maar voorkom sommige verkeerdes:
1378 %berg, burg, murg, wurg
1410 %probleem: handwerklinne
1423 %sien werk by vaste vorme
1446 %barnsteen, ernstig, ens.
1454 %werk redelik TODO:kyk weer
1473 %sien amp by vaste vorme
1474 %ander reël êrens sorg vir rsaan
1490 %rv word ook by v gedek
1497 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1498 %Konsonantkombinasies met -= s =-
1499 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1500 %Baie van hierdies het is verbindings met 'n verbindings-s
1508 %TODO: besluit waar om te breek:
1512 %s1h werk goed vir alles wat werklik Afrikaans is. Leenwoorde gee probleme.
1516 %s1j sou kon werk, maar die sj-klank word gereëld vir oorgeklankte woorde
1517 %gebruik waar dit nie gesky kan word nie
1519 %XXX:HAT en Bressler gee bro-sju-re - ek stem nie saam nie
1520 %f1s2k en ander met sk sou miskien kon werk, maar samestellings gee probleme
1560 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1561 %Konsonantkombinasies met -= t =-
1562 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1571 %heelwat Engelse en Zoeloe-name bly in gedrang
1575 %TODO: meeste van hierdies is gebasseer op GC Bresler
1576 %Dit is maar bietjie vreemd
1595 %TODO: effek op verkleiningsvorme?
1599 %tjek, tjello, tjiriktik
1620 %laat vaar soetwyn, ens ter wille van twyn
1624 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1625 %Kombinasies met -= v =-
1626 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1629 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1630 %Kombinasies met -= w =-
1631 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1632 %meeste van hierdies is waarskynlik net nuttig vir verbindings met plekname
1633 %Hillbrowgebou, ens. asook vreemde plekname self. (New-lands, Willow-more, ens)
1645 %-town, township, ens.
1648 %ontwrig, gewrig, ens.
1650 %Blairgowrie, Meadowridge
1652 %Ook nuttig vir verafrikaansde name vanaf Russies
1666 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1667 %Kombinasies met -= z =-
1668 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1673 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1674 %Vokaalkombinasies, diftonge, ens.
1675 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1676 %Gevalle soos ie, ei en oe word feitlik altyd vasgeskryf. By samestellings
1677 %sal koppeltekens noodwendig altyd gebruik moet word.
1678 %Sommige van die wat wel afgekap word, bemoeilik dalk lees. bv kre-atief
1705 %sien karoo by vaste vorme
1741 %net samestellings met uur
1766 %Baie probleme met Zoeloe- en ander leenname
1767 %Hanteer 'n paar hier:
1774 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1776 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
1777 % 'n Hele paar van hierdies is gewaagd a.g.v samestellings. Ons kyk maar.
1778 % Meeste is in die vorm van [:vokaal:][:konsonant:][:vokaal:] met stelle
1780 % Hierdie word gesorteer volgens die konsonant
1781 % Die volgende bash-skrip genereer 'n geraamte wat gebruik kan word.
1782 % Dit maak die aanname dat alle lettergrepe oop is.
1783 % (Die voorbeeld is vir [:vokaal:]t[:vokaal:]
1784 % for i in a e i o u y ; do for j in a e i o u y; do echo -e %$"$i"t"$j": gevalle\\n%"$i"1t"$j"; done; echo ; done
1786 % sub word by b hanteer
1807 %ebi: 290 gevalle (meeste daarvan is -gebied)
1864 %ybi: < 5 gevalle (miskien meer met samestellings, by- ens.)
1866 %ybo: 25 gevalle (+samestellings)
1870 %yby: < 5 gevalle (-byeenkoms)
1874 %TODO: alles met c moet nagegaan word
1964 %Ter wille van samestellings (verloor nie nuttige gevalle nie)
1980 %eda: klomp reeds gedek met be- en ge-
1981 %Probleem: Alicedale
1983 %T.w.v. wreedaard, eedaflegging, ens. 'n Paar goeies bly in die slag:
1987 %sien ook bloed by vaste vorme.
1989 %hierdie lyk te goed om waar te wees. Miskien probleme met samestellings,
1990 %maar ek dink amper nie so nie.
1994 %sien ook bloed by vaste vorme, miskien
1997 %sien bloed, spoed, ens. by vaste vorme
2001 %edy: kool dalk nie die sous werd nie
2007 %t.w.v. plekname soos Morningside:
2016 %suidoos, huidopening:
2021 %sien bid by vaste vorme
2025 %doodarm, potloodaantekening:
2029 %broodeters, doodeenvoudig
2032 %net vir ingeval dit nie kassensitief is nie:
2040 %sien karoo by vaste vorme
2045 %ud - sien ook goud- by vaste vorme
2054 %udu: baie min gevalle, hoofsaaklik Zoeloename
2067 %sien tyd by vaste vorme
2068 %res het geen gevalle (_dy) in woordelys nie
2070 %sien wel wyd by vaste vorme
2096 %moontlik: ('n sekere tipe paling?)
2110 %probleem: lee-f-ontwerpe
2111 %efu: 15 gevalle (meeste met ge... in elkgeval)
2114 %efy: 5 gevalle (ook gehanteer met "yster")
2122 %^^ Dalk eerder net i2f1aan1 as hierdie drie
2125 %Miskien bietjie waaghalsig:
2198 %yfu: 1 geval (vyfuur)
2208 %Sien ook -agtig by vaste vorme
2219 %probleem: jagarend, nagadder, oordragakte, slagaderlik, smaragakedis,
2225 %Ter wille an woorde van Franse herkoms wat nie gebreek moet word nie
2229 %probleem: vragagent,
2242 %probleem: dragon...
2258 %sien ook 1ge1 elders
2263 %sien weeg by vaste vorme
2270 %probleem: spoorwegorder
2285 %sien ook 1ge1 elders
2288 %sien ook lig by vaste vorme, asook:
2329 %sien ook 1ge1 elders
2363 %sien ook vak, vlak by vaste vorme
2372 %aki: 130 gevalle meeste ook hanteer by -ing
2380 %probleem dakoorhang, tabakorganisasie
2392 %sien steek, streek by vaste vorme
2408 %sien sekuur by uitsonderings
2409 %eky: 49 gevalle meeste reeds hanteer
2443 %TODO: geen gevalle:
2450 %probleem: uitklokonderrok
2454 %TODO: geen gevalle:
2456 %oky: enkele gevalle
2459 %sien reuk by vaste vorme
2460 %uka: 70 gevalle klomp plekname
2492 %probleem: glykontak
2493 %yku: 20 gevalle - meeste reeds hanteer
2495 %yky: meeste reeds hanteer a.g.v. yster. Res onduidelik
2516 %TODO: verwyder aal_-vorme onder. Hoekom?
2533 %sien unie by vaste vorme
2537 %sien yster by vaste vorme
2549 %probleem: edelagbare
2550 %sien alleen, etiel by vaste vorme
2569 %uitsonderings vir samestellings: %TODO:herhaal vir ander vokale?
2587 %TODO:gevalle wat dubbelsinnig kan wees:
2590 %sien koel, enkel, stoel, vel tafel, handel, dadel, heuwel, amandel, by vaste vorme - nee wat
2591 %sien oes by vaste vorme
2610 %TODO: dalk iets soos ui2l1ei? niks in woordelys nie
2615 %sien olie, oog by vaste vorme
2624 %sien petrol, katrol, wol by vaste vorme
2634 %polisie, politiek, polis
2636 %sien ook monopolie by vaste vorme
2663 %ulu: hoofsaaklik Zoeloeplekname
2694 %miskien: a2moo dalk eerder koppelteken
2695 %sien ook oorlog, program by vaste vorme
2700 %amy: < 5 gevalle gevalle
2705 %enkele probleme met eema (dinge soos probleemarea, opneemapparaat)
2706 %ter wille van samestellings:
2712 %enkele probleme met eeme
2713 %4 aan einde ter wille van leesbaarheid
2727 %sien ook agtig elders
2733 %probleem: kleiminspekteur
2737 %sien ook oorlog by vaste vorme
2740 %imy: < 5 gevalle, Amanzi-myama seker eintlik verkeerd in Afrikaans eerder m-y
2790 %TODO: oorweeg weer met weer woorde
2809 %HAT en Bresler verskil tov vanaand
2811 %manalleen - dalk eerder in elkgeval met 'n koppelteken?
2819 %sien ook in by vaste vorme
2828 %spanooi? nooi, ooi?
2833 %any: 65 gevalle - baie Zoeloe-plekname
2854 %TODO:later dalk meer probleme. Vir nou slegs:
2861 %probleem: honderdtreenommer
2862 %paar probleme met enou
2872 %sien bruin, tuin by vaste vorme
2882 %Sien wel die uitsondering t.w.v. (nin) breininfeksie elders (vaste vorme?)
2888 %iny: slegs Zoeloe-plekname (miskien ook samestellings)
2891 %sien ook .on elders
2909 %sien olie, monopolie by vaste vorme
2914 %ony: 25 gevalle heelwat Zoeloe-plekname
2921 %probleem: steunarms
2927 %sien unie, uniform by vaste vorme
2930 %unu: enkele gevalle
2932 %uny: enkele gevalle
2938 %sien by by voorvoegsels
2947 %yni: 70 gevalle: word reeds deur -ig en -ing hanteer
2948 %sien ook myn by vaste vorme
2985 %probleem: sleepanker
2997 %probleem: leepoog/leepoë
3014 %TODO:kyk met meer woorde
3020 %Verbindings-s maak die volgende nodig
3027 %probleem: Witkopaasvoël
3034 %sien koper,opera by vaste vorme
3091 %sien ook oog by vaste vorme
3097 %geen gevalle, net vir ingeval:
3101 %era: +- 1500 gevalle
3103 %sien aand by vaste vorme
3106 %TODO:dalk tog eer-a in sekere gevalle?
3110 %200 gevalle (verantwoordelikheid, ens): sien "ver" elders
3111 %sien ook vinger, water, en agtig(e) by vaste vorme
3114 %eere blyk ook gedek te wees met samestellings soos seereis.
3115 %sien ook leer en weer by vaste vorme
3116 %paar probleme soos bv agtereenvolgende:
3117 %ereen lyk soos 'n redelike maatreel
3119 %^ slegs verouderde "-reent" (reën) gee dan probleem
3126 %enkele probleme moontlik, bv. graveerinstrument, voerinname.
3127 %sien ook "ver-" elders vir "verering" (vere-ring is ongewensd)
3137 %probleem: ysteroksied, wateropname, wederopstanding
3138 %kom voor by baie samestellings, verloor 120 gevalle:
3140 %sien ook "ver" elders vir groot pret
3151 %interuniversiteits...
3155 %skakel maar paar uit vir gevalle soos gletserys vs mielierys
3157 %sien ook ver elders en yster by vaste vorme
3174 %or - sien oor by vaste vorme
3188 %sien oor by vaste vorme
3197 %eur is meestal by samestellings (kleurafdruk). By die ander gevalle verskil my
3198 %bronne (TODO). neuralgie, neurastenie
3200 %tydelike maatreëls:
3202 %gee probleme met mine
3216 %plekname soos Westbury (volgens GC Bresler)
3219 %yra: < 5 gevalle, maar goed vir samestellings
3221 %yre: 2 gevalle (samestellings)
3223 %yri: enkdele gevalle by samestellings
3225 %yro: 14 gevalle +woorde soos by- en sy-
3236 %sien ook saan elders
3237 %sien ook gas by vaste vorme
3251 %sien pasop by vaste vorme
3258 %sien asyn by vaste vorme
3264 %sien geestes, oes by vaste vorme
3265 %TODO: te kompleks op die oomblik. Ignoreer maar almal:
3267 %Sien ook saan elders
3268 %ese: 2800 gevalle (meeste aan einde van die woord, soos akademiese)
3273 %sien ook oes by vaste vorme
3280 %sien alles, geestes, oes by vaste vorme
3286 %sien yster, ywer by vaste vorme
3291 %sien ook saan elders
3292 %kennisabsorbsie, tennisarm:
3294 %huisadres, witkruisarend:
3295 %TODO:dink oor 2 aan einde
3297 %sien ervaring, reis, salaris, vis, vleis by vaste vorme
3298 %sien "agtig" elders
3301 %sien ook vis by vaste vorme
3304 %probleem huisindustrie
3308 %verbindings met salaris, inventaris
3310 %verbindings met betekenis, geskiedenis, gevangenis:
3312 %sien kennis, tuis, vis by vaste vorme
3316 %sien kennis, reis, vleis by vaste vorme
3319 %sien yster by vaste vorme
3326 %sien sart by geslote lettergrepe
3329 %sien ook eiland by vaste vorme
3335 %sien oog, oorlog, oordeel by vaste vorme
3338 %sien bos, pos by vaste vorme
3362 %sien grys, lys, onderwys, prys by vaste vorme
3370 %sien onderwys, prys by vaste vorme (wat dieselfde doen)
3434 %Vir al hierdies, sien uit by vaste vorme
3442 %as teenvoeter vir gemors wat deur uit veroorsaak word
3459 %probleme: boikotaksie
3472 %oty: 2 gevalle (plekname)
3475 %TODO: oorweeg uu2t1a, ens.
3478 %paar probleme: ..outa..
3490 %probleem: soutoplossing, stutorganisasie
3496 %moontlik probleme met samestellings met ontbyt, ens.
3499 %probleem: bytalkalie
3559 %Oop lettergrepe in ander forme:
3560 %Hierdie afdeling is gebasseer op die 2002-AWS se afdeling wat handel oor
3561 %patrone in die vorm [:vokaal:][:konsonant:][lr][:vokaal:]
3586 %geen gevalle van udr of ydr nie
3592 %kl: kyk egter mooi vir samestellings
3593 %for i in a e i o u y; do for j in a e i o u y ; do echo "$i"1kl"$j"; done; done
3599 %probleem:gatry, katrug, natreën, natreent, natril?, patatranke,
3600 %Platrand, platriem, platring, platry, skatryk, Witgatruiter
3601 %uitsonderings t.w.v. hierdie probleme:
3614 %probleem: voetrus, Dwergrietreier, eetreëls, granietrots, hetreël?
3615 %internetrekening, internetrubriek, krieketraad, meetroede
3616 %netrimpel.., netruimte, oetroos?, ...traam, ...trame, rietrot[te], ..tring[e]
3617 %soetriet, soetrissie, sowjetrepubliek, -regering
3619 %uitsonderings t.w.v. hierdie probleme:
3624 %probleem: met nasietrots, ens.
3646 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
3647 % Geslote lettergrepe
3648 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
3681 %sien ook straf by vaste vorme
3704 %sake: groepseenheid, soneklips, skeepseienaar, beroepseis, dorpserf
3713 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
3715 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
3716 % Hier is klomp woorde en groter patrone wat heelwat voorkom en wat aansienlik
3717 % help met korrektheid en om meer gevalle te hanteer.
3742 %adviseur, advies, advokaat
3776 %werk nie: stoksielsaligalleen
3815 %bid: 100 gevalle betrokke
3846 %dier (eerste twee dalk eerder net aan begin van woord?
3847 %probleem: kunsstudierigting
3888 %europa, euro, neuro
3913 %gimnastiek, plastiek
3924 %graan %TODO: dalk onnodig?
3937 %probleem grondagtig werk nie
3945 %Twee Zoeloename bly in die slag
3951 %dit wil voorkom asof verbindings s nie 'n rol speel
3955 %sien ook verkleiningsvorme
3956 %kan verwar word met hou, veral by houtjie, uithoutoets, ophoutyd
3958 %illustrasie, illusie
4020 %kontant, kontinent, kontrak, kontak, kontrole, kontras, kontoer, kontrei
4021 %probleem: [bg]eskonke
4066 %probleem: kontempleer
4068 %leër en ander (soos bekleër
4076 %bloed, vloed, gloed, :
4079 %vloed se voorafgeval word by v hanteer
4098 %man, mandaat, manipulasie, Tasmanië
4101 %mas, masker, masjien
4128 %sien ook sin, afdeling met -ing
4140 %TODO: meervoude van olie$-woorde kort in woordelys
4147 %TODO: breuk voor die k is moontlik nuttig
4173 %onderwerp, onderwys
4210 %katrol, patrol..., petrol
4298 %sien gepoog by uitsonderings
4309 %sien ook "voor" onder
4314 %TODO: skep probleme: miskien later. Reëls in die vorm r1oor1 sal dalk help.
4327 %die volgende stem presies ooreen met woord elders
4338 %TODO: noord? kassensitief?
4368 %TODO: moet nog 'n paar voort-gevalle hanteer
4406 %salon (t.w.v. heids... elders)
4439 %sien ook nin, inhoud
4482 %spr - (oor-?) optimistiewe aanname %TODO
4484 %as teenvoeter vir verkeerdelik-optimistiese aannames oor verbindings -s
4493 %TODO: moeilik: preek of spreek?
4505 %oorweeg weer: pronk?
4515 %'n Spiering is 'n soort vis. Samestelling met piering dalk probleem
4534 %TODO:stelling kan verwar word met telling
4573 %stral: TODO: dalk probleem met samestellings met tralie?
4579 %stras (demonstrasie administrasie, registrasie)
4588 %Met 5s4tra1t word baie meer gevalle hanteer.
4589 %"illustrator" verskil nou van HAT en Bresler - TODO
4592 %strede (bestrede, gestrede, omstrede)
4608 %TODO: strem probleem: trem
4613 %TODO: moontlik probleme met samestellings met trust en ander st$
4614 %strepe, strepies, ens.
4626 %strompel, strome, trommel,
4702 %TODO:moontlik probleem met stoet...
4704 %transaksie, transatlanties
4736 %sien ook weef, weeg, weer
4745 %sien ook .uit elders
4779 %Meervoud is verkeerd, maar dit lyk asof meer goed gedoen word, met bv.
4780 % vingerswaaiend, vingersetting, ens.
4781 %TODO: oorweeg weer met meer woorde
4812 %sien ook strui by vaste vorme
4844 %sien ook sweer, twee
4849 %probleem: hawerklap
4864 %wêreld: 225 gevalle
4869 %as teenvoeter vir dw reël (elders)
4892 %TODO: beter? Is woordelys se woorde reg gespel?
4909 %die volgende stem presies ooreen met oord elders
4928 %yster (voorafgegaan deur [defgkmnpstu]) : 72 gevalle
4951 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
4953 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
4954 %Hierdie afdeling definieer uitsonderings waar lettergrepe miskien selfs korrek is,
4955 %maar waar dit lees kan bemoeilik
4985 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
4986 % Kombinasies met -= ig =-
4987 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5005 %TODO: hierdie eerste twee was gemerk met einde van woord merkers. Dalk?
5028 %probleem: allamagtige, balsemagtige, skimagtige
5029 %miskien kan 2 voor 2m4ag1tig dalk weggelaat word en negatiewe gevalle apart hanteer
5030 %om-agtig, [bg]e-magtig, im-agtig, um-agtig blykbaar altyd waar
5055 %TODO: oorweeg reëls soos 2t1ag1tig, vir woorde soos vetagtig
5104 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5105 % Kombinasies met -= ing =-
5106 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5107 %sien ook in by vaste vorme
5108 %dink nog daaroor 2 was 4
5124 %TODO: oorweeg mooi: probleem: ondernemingskapitaal
5138 %sien ook spring elders
5140 %samestellingsgrense bv. kleingeld
5143 %samestellingsgrense bv. tuingraf
5161 %belasting, ketting, rigting, vesting
5182 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5183 % Trappe van vergelyking en verbuigings
5184 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5185 %Sommige vroulike vorme is ook hier
5192 %probleem:môrester, sewester
5204 %terapie, terme, termyn, terrein, tert TODO: dalk nog?
5231 %TODO: dalk eerder mons-ter in elkgeval?
5251 %probleem: verstening vs kerstening
5253 %probleem: barsten vs kersten, perstellegram
5261 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5262 % Grootskaalse konsonantopeenhoping
5263 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5264 %hierdies kan moontlik met party samestellings help
5269 %sien ook stryk by vaste vorme
5273 %sien spr by vaste vorme
5280 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5281 % Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke
5282 %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
5310 %vanaf die 2002-AWS. Samestellings en uitsonderings maak dit egter meer
5314 %probleem: jobstrane, jobstroos
5324 %TODO: kyk in nuwe HAT of iets. Volgens AWS sal voor of na die s aanvaarbaar
5325 %wees, maar miskien is hierdie beter.